![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/37/Ephesus_Nike.jpg/640px-Ephesus_Nike.jpg&w=640&q=50)
Nike
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nike is die godin van oorwinning in die Griekse mitologie. Sy was die dogter van Styx en Pallas, asook die suster van Kratos, Bia, en Zelus. Nike en haar broers en susters was vriende van Zeus.
Kitsfeite Naam, Godin van ...
Nike | |
---|---|
Griekse godin | |
![]() | |
Naam | Nike |
Godin van | Oorwinning |
Blyplek | Die berg Olimpus |
Simbool | |
Ouers | Pallas en Styx |
Broers en susters | Kratos, Bia en Zelus |
Romeinse eweknie | Victoria |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/63/Paris.louvre.winged.500pix.jpg/320px-Paris.louvre.winged.500pix.jpg)
Nike kon baie vinnig hardloop. Sy het ook vlerke gehad en het geluk gebring. Sy is in dieselfde tyd as Atena aanbid.