Nieu-Akwitanië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nieu-Akwitanië (Frans: Nouvelle-Aquitaine [nu.vɛ.l‿a.ki.tɛn]; Oksitaans: Navèra Aquitània; Baskies: Akitania Berria; Poitevin-Saintongeais : Novéle-Aguiéne) is 'n Franse gewes (Frans: région) in die suidweste van Frankryk wat uit die ou geweste van Akwitanië, Limousin en Poitou-Charentes bestaan. Die gewes Nieu-Akwitanië bestaan sedert 2016.
Nieu-Akwitanië (Nouvelle-Aquitaine) | |
---|---|
Départements | Charente Charente-Maritime Corrèze Creuse Deux-Sèvres Dordogne Gironde Haute-Vienne Landes Lot-et-Garonne Pyrénées-Atlantiques Vienne |
Prefektuur | Bordeaux |
Bevolking | 5 808 594 inw. (2012) |
Bevolkingsdigtheid | 69 inw./vk km |
Oppervlakte | 84 061 vk km |
Arrondissemente | 41 |
Kantons | 258 |
Munisipaliteite | 4053 |
President van Gewestelike Raad | Alain Rousset (Sosialistiese Party) |