Nicolaas Duneas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nicolaas Duneas (1972 - ) is 'n Suid-Afrikaanse biochemikus en ontwikkelaar van osteogeniese-biomateriale.[1][2] Hy is die stigter en Hoof- uitvoerende beampte van Altis Biologics.[3][4] Die maatskappy het die eerste inspuitbare-behandeling ontwikkel vir beenbeserings wat enting of samesmelting benodig, deur gebruik te maak van 'n groeimateriaal gebaseer op varkbene.[3]
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Nicolaas Duneas | |
Gebore | 1972 (51–52 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Vakgebied | biochemie Osteogeniese-biomateriale |
Instelling(s) | Altis Biologics |
Alma mater | Universiteit van die Witwatersrand |
Bekend vir | Beenvernuwingstegnologieë |
Toekennings | 2014 Innovation Prize for Africa |
Webblad | Altis Biologics |
Sluit