![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b0/NevilleAlexander_180809_1201h_0001.jpg/640px-NevilleAlexander_180809_1201h_0001.jpg&w=640&q=50)
Neville Alexander
Suid-Afrikaanse taal en anti-apartheisaktivis (1936-2021) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Neville Alexander (1936–2012) was 'n Suid-Afrikaanse taalkundige, akademikus en oudstryder teen apartheid.[1] Hy het veeltaligheid bepleit en die ontwikkeling van Suid-Afrika se inheemse tale voorgestaan. In 2008 is hy met die internasionale Linguapax-prys vir sy bydrae tot taalkundige diversiteit en veeltalige onderwys bekroon.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Neville Alexander | |
---|---|
![]() Neville Alexander by die Wêreldkonferensie van Afrika-taalwetenskap in Keulen, 18 September 2009 | |
Gebore | Neville Edward Alexander 22 Oktober 1936 |
Sterf | 27 Augustus 2012 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Taalkundige, akademikus |
Bekend vir | Linguapax-prys Mandela se tronkmaat |
Sluit