From Wikipedia, the free encyclopedia
Neuss (Limburgs: Nüss, Latyns: Novaesium) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 152 010 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 99,5 km². Neuss is in 16 v.C. deur die Romeine as Novaesium gestig en is een van die oudste stede van Duitsland. Neuss is sedert 1963 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000. Die stad is aan die Ryn naby Düsseldorf geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°12′N 6°41′O |
Stigting | 16 v.C. |
Stadstatus | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 99,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 40 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 152 010[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1527/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Herbert Napp (CDU) |
Amptelike Webwerf | neuss.de |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.