Netflix
Amerikaanse vermaaklikheidsmaatskappy / From Wikipedia, the free encyclopedia
Netflix, Inc. is 'n Amerikaanse vermaaklikheidsmaatskappy met hoofkwartier in Los Gatos, Kalifornië. Netflix is in 1997 deur Reed Hastings en Marc Randolph in Scotts Valley, Kalifornië gestig. Die maatskappy se primêre besighede is sy inskrywinggebaseerde, video-op-aanvraag-stromingdiens wat aanlynstroming van 'n katalogus van films en televisieprogramme bied,[1] sowel as die verspreiding en produksie van oorspronklike films en televisiereekse wat slegs deur die diens versprei word.
Kitsfeite URL, Soort webwerf ...
Netflix | |
---|---|
URL | netflix |
Soort webwerf | Video-op-aanvraag |
Registrasie | Vereis |
Eienaar | Netflix Inc. |
Geskep deur | Netflix Inc. |
Gelanseer | 29 Augustus 1997; 26 jaar gelede (1997-08-29) |
Huidige status | Aanlyn |
Sluit