From Wikipedia, the free encyclopedia
Netbal is 'n spansport waarin twee seweledige spanne punte probeer aanteken deur 'n bal deur 'n korf te gooi. Die spel het in die Verenigde State as 'n variant van basketbal vir vroue ontwikkel. Die eerste spelreëls is in 1895 deur Clara Gregory Baer opgestel.[1] Netbal word deur 20 miljoen speelsters in meer as 70 lande gespeel.[2] Dit is veral 'n gewilde sport in die Britse Statebond.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.