Neddikie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Neddikie (Cisticola fulvicapilla) is 'n algemene standvoël in grasagtige onderbos van boomveld en savanne en kom ook in bergfynbos en plantasies voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Neddicky.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Neddikie | |
---|---|
In Pilanesberg | |
Sang opgeneem in die Kaapprovinsie, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cisticola |
Spesie: | C. fulvicapilla |
Binomiale naam | |
Cisticola fulvicapilla (Vieillot, 1817) | |
Sinonieme | |
Cisticola fulvicapillus |
Sluit