Napolitaans
From Wikipedia, the free encyclopedia
Napolitaans (nnapulitano) is 'n Romaanse taal, verwant aan Italiaans.
Kitsfeite Napolitaans nnapulitano, Amptelike status ...
Napolitaans nnapulitano | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Italië | |
Gebied: | Suid-Europa | |
Totale sprekers: | 7 000 000[1] | |
Rang: | 75-85 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Italies Romaans Wes-Romaans Italoromaans Napolitaans | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Apulië Basilicata Kalabrië Kampanië Molise Marche | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | Nap | |
ISO 639-3: | nap | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Napolitaans ( 'o nnapulitano or napulitano) word nie alleen in en rondom Napels gepraat nie, maar ook in 'n groot deel van die res van Suid-Italië, veral in Kampanië, Basilicata en noordelike Kalabrië.
Daar is wel 'n debat of daar sprake daarvan is of dit 'n Italiaanse dialek is, of 'n selfstandige taal. Die verskille met Italiaans is dermate groot, dat 'n Noord-Italianer met moeite Napolitaans kan verstaan.