Nagpur (Marathi: नागपुर, Nāgpur) is 'n groot stad aan die oewer van die Nagrivier en die winterhoofstad van die Indiese deelstaat van Maharasjtra. Die stad lê in die sentrum van die land en is 'n nywerheids-, vervoer- en kultuursentrum. Nagpur het 'n bevolking van 2 405 421 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 218 km².

Nagpur
नागपुर
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
 Land Vlag van Indië Indië
 Deelstaat Maharasjtra
 Koördinate 21°04′N 79°16′O
 Stigting 1702
 Oppervlakte:  
 - Totaal 218 vk km
 Hoogte bo seevlak 310 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 2 405 421
 - Bevolkingsdigtheid 10 964/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 497 777
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Archana Dehankar
 Amptelike webwerf nmcnagpur.gov.in

Sport

Nagpur beskik met die Vidarbha-krieketverenigingstadion en die ouer Vidarbha-krieketverenigingveld oor twee toetskrieketstadions. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. In Nagpur is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996 en 2011, asook die T20I-wêreldbeker 2016, aangebied.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nagpur.
  • (en) Toerisme-inligting oor Nagpur op Wikivoyage
  • (en) (hi) Amptelike webwerf
  • (en) "Nagpur". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Desember 2021.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.