![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/da/Rugby_Naas_Botha.jpg/640px-Rugby_Naas_Botha.jpg&w=640&q=50)
Naas Botha
From Wikipedia, the free encyclopedia
Naas Botha (1958–) is 'n voormalige Springbok-losskakel (in 28 toetse, 1980–1992) en -kaptein (in 9 toetse, 1986–1992) wat ook vir Noord-Transvaal gespeel het. Hy was gedurende die 1970’s en 1980’s bekend as 'n puntemasjien en 'n wedstrydwenner sonder weerga.[1] Hy het verskeie provinsiale en Springbok-punterekords opgestel, waarvan die meeste intussen verbeter is. Hy was Suid-Afrika se veertigste Springbokkaptein en is met die voormalige Olimpiese verspringatleet, Karin (neé Kruger) Botha, getroud. Hy is deesdae bekend as 'n rugbykommentator.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
![]() | |||||
Naas Botha, 1987 | |||||
Volle naam | Hendrik Egnatius Botha | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 27 Februarie 1958 (1958-02-27) (66 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Breyten, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,79 m | ||||
Massa | 78 kg | ||||
Skool | Hoërskool Hendrik Verwoerd | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Eggenote | Karen | ||||
Beroep | Sakeman | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel | ||||
Springbokno. | 502 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1977–1980 | Tukkies, Harlequins, Verwoerdburg | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1987–1992 | Rovigo | 119 | (1731) | ||
korrek soos op 11 Augustus 2014. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1977–1995 | Noord-Transvaal | 179 | (2511) | ||
korrek soos op 11 Augustus 2014. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1980–1992 | ![]() |
28 | (312) | ||
korrek soos op 11 Augustus 2014. |
Sluit