Ds. Dirk van Velden is in 1850 bevestig as Winburg se eerste leraar, maar vertrek reeds in 1854 na die NG gemeente Ladismith, waar hy oorlede is op 23 Junie1878.
Winburg se kerk omstreeks 1917.
Ds. Hermanus van Broekhuizen, van 1861 tot 1866 Winburg se tweede leraar waarna hy na Holland gegaan het.