NG gemeente WepenerFrom Wikipedia, the free encyclopedia Die NG gemeente Wepener is die 15de oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Vrystaat. Die NG kerk op Wepener. Op die hoeksteen staan dit is gelê op 15 Augustus 1884, herlê op 15 Augustus 1898 en weer herlê op 15 Augustus 1927. Wepener se NG kerk in 1917. Ds. Johannes Wynand Louw was van 1874 tot 1880 Wepener se eerste NG predikant. Ds. G.R. Keet, leraar van 1880 tot sy dood op 21 April 1899. Wepener was sy enigste gemeente. Die hoeksteen van Wepener se NG kerk is drie keer gelê, telkens op 15 Augustus. Dr. N.J. van der Merwe, Wepener se NG predikant van 1915 tot 1919. Ds. Harper Martins, leraar van 1931 tot 1942. Ds. C.G. van der Merwe, leraar van 1950 tot 1959.
Die NG gemeente Wepener is die 15de oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Vrystaat. Die NG kerk op Wepener. Op die hoeksteen staan dit is gelê op 15 Augustus 1884, herlê op 15 Augustus 1898 en weer herlê op 15 Augustus 1927. Wepener se NG kerk in 1917. Ds. Johannes Wynand Louw was van 1874 tot 1880 Wepener se eerste NG predikant. Ds. G.R. Keet, leraar van 1880 tot sy dood op 21 April 1899. Wepener was sy enigste gemeente. Die hoeksteen van Wepener se NG kerk is drie keer gelê, telkens op 15 Augustus. Dr. N.J. van der Merwe, Wepener se NG predikant van 1915 tot 1919. Ds. Harper Martins, leraar van 1931 tot 1942. Ds. C.G. van der Merwe, leraar van 1950 tot 1959.