Ds. P.W. de Lange, van 1948 tot 1952 die gemeente se eerste leraar.
Die kerkgebou pas ná voltooiing.
Ds. H.C.J. Flemming (naas links) vier sy verjaardag op 7 November1961 saam met (van links) mev. Tertia Flemming, E.E. van Kerken (later haar dogter se skoonpa) en A.J. Jacobs. Ds. Flemming was van 1953 tot die middel 1970's leraar hier.
Die Tertia Flemmingsaal is in 1960 in gebruik geneem.
Ds. H.C.J Flemming was van 1953 af Bloemheuwel se tweede leraar.
Mev. Tertia Flemming, van 1953 af Bloemheuwel se tweede pastoriemoeder. Die kerksaal, wat plegtig in gebruik geneem is op 30 November1960, heet die Tertia Flemmingsaal.
Die NG gemeente Berg-en-Dal het in 1956 van Bloemheuwel afgestig.