From Wikipedia, the free encyclopedia
NGC 6334 (ook bekend as die Katpootnewel, Beerklounewel en Gum 64) is ’n emissienewel en stervormende gebied in die Melkweg, in die sterrebeeld Skerpioen.[3] Dit is in 1837 deur die sterrekundige John Herschel ontdek – hy het dit by Kaapstad in Suid-Afrika waargeneem.[4]
NGC 6334 | ||||
Soort newel | Emissienewel | |||
Sterrebeeld | Skerpioen | |||
Tipe | H II-gebied | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 17h 19m 58s[1] | |||
Deklinasie | -35° 57′ 47″[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 5 500[2] | |||
Ander name | ||||
ESO 392-EN 009,[1] Sharpless 8, RCW 127, Gum 64 | ||||
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.