Multan
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Multan (Pandjabi en Oerdoe: مُلتان) is 'n stad in die ooste van Pakistan. Die stad het 'n bevolking van 1 566 932 in 2009 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná Karatsji, Lahore, Faisalabad en Rawalpindi. Multan is geleë net oos van die Indusrivier en suid van Faisalabad. Multan is een van die oudste stede ter wêreld. Reeds Alexander die Grote het die stad in 326 v.C. verower, gevolg deur Islamitiese soldate in die 7de eeu en Sikhs in die 18de eeu. Die belangrikste moedertaal is Saraiki, gevolg deur Pandjabi en Oerdoe.
Multan مُلتان | |
---|---|
Koördinate: 30°11′52″N 71°28′11″O | |
Land | Pakistan |
Provinsie | Punjab |
Regering | |
• Burgemeester | Mian Faisal Mukhtar |
Oppervlak | |
• Totaal | 3 721 km2 (1 437 vk. myl) |
Hoogte | 122 m (400 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 566 932 |
• Digtheid | 421/km2 (1 090/vk. myl) |
Tydsone | UTC+05:00 (PST) |
• Somertyd | UTC+06:00 (PDT) |
Poskode | 60000 |
Skakelkodes | 061 |
Webwerf | multan.gov.pk |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.