![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/28/Mulanje_ETM_26may02.jpg/640px-Mulanje_ETM_26may02.jpg&w=640&q=50)
Mulanjemassief
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mulanjemassief is ’n groot inselberg in die suide van Malawi, sowat 65 km oos van Blantyre.[1] Die hange rys steil vanaf die omliggende vlaktes van Chiradzulu en die Mulanje-distrik, waar tee verbou word.
Kitsfeite Mulanje ...
Mulanje | |
---|---|
Ligging | ![]() |
Hoogte | 3 002 meter bo seevlak |
Prominensie | 2 319 m |
Bergtipe | Inselberg |
Die ligging van Mulanje in Malawi. |
Sluit