Mu Aquarii
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mu Aquarii (afgekort as μ Aqr) is ’n dubbelster[6] in die sterrebeeld Waterdraer (Aquarius). Dit deel die tradisionele naam Albulaan met Nu Aquarii. Dit kom van die Arabiese term al-bulacān (ألبولعان), "die twee slukkers". Die ster was saam met ε Aqr (Albali) en ν Aqr (Albulaan) bekend as al Bulaʽ (البلع), die Slukker.[7]
Kitsfeite
Mu Aquarii
| ||||
Die ligging van Mu Aquarii (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Waterdraer | |||
Spektraaltipe | A3m[1] | |||
Soort | Dubbelster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 20h 52m 39.23277s[2] | |||
Deklinasie | -08° 58′ 59.9499″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 4,731[3] | |||
B-V-kleurindeks | +0,322[3] | |||
U-B-kleurindeks | +0,149[3] | |||
Besonderhede | ||||
Temperatuur (K) | 7 181[4] | |||
Ander name | ||||
Albulaan, 6 Aquarii, BD−09 5598, FK5 1547, HD 198743, HIP 103045, HR 7990, SAO 144895.[5] | ||||
|
Sluit