Mthatha-lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mthatha-lughawe (IATA: UTT, ICAO: FAUT) is 'n lughawe wat Mthatha in die Oos-Kaap bedien. Die lughawe het voorheen as die K. D. Matanzima-lughawe bekend gestaan, genoem na Kaiser Matanzima, destyds president van die voormalige Transkei tuisland.
Mthatha-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: UTT – ICAO: FAUT | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Siviel | ||
Operateur | Provinsiale Regering | ||
Bedien | Mthatha, Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||
Hoogte bo seevlak | 2429 vt / 740 m | ||
Koördinate | 31°32′47″S 28°40′31″E | ||
Landkaart | |||
Ligging van die lughawe in the Oos-Kaap | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
14/32 | 2600 | 8530 | Teer |
Bronne: Suid-Afrikaanse AIP, [1] |
Die lughawe lê 740 meter (2 429 voet) bo seevlak[1] en het een geteerde aanloopbaan (aangewys as 14/32) wat 2 600 meter lank en 45 meter breed is.[1] Verder bestaan daar slegs die nodigste geriewe.
SA Airlink verbind die lughawe met die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.