Mûsâ ibn Amram[1] (Arabies: ٰمُوسَى|), ook bekend as Moses, word beskou as ’n boodskapper, profeet en leier in die Islam en is die mens wat die meeste kere in die Koran genoem word.[2]
Kitsfeite
Mūsa ٰمُوسَى Moses
Islamitiese profeet
Die naam Mūsa in Islamitiese kalligrafie, gevolg deur "vrede vir hom".