Montsoreau
gemeente in die Loire-vallei, Frankryk / From Wikipedia, the free encyclopedia
Montsoreau (Franse uitspraak: [mɔ̃soʁo]) is 'n stad in die wes-Franse département Maine-et-Loire met 'n bevolking van sowat 447. Die dorp is deur die vereniging Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste dorpe in Frankryk gelys.
Kitsfeite Land, Gewes ...
Montsoreau | |
---|---|
Koördinate: 47°12′59″N 0°3′25″O | |
Land | Frankryk |
Gewes | Pays de la Loire |
Département | Maine-et-Loire |
Arrondissement | Saumur |
Kanton | Saumur Sud |
Stigting | 500 |
Regering | |
• Burgemeester | Gérard Persin |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,19 km2 (1,97 vk. myl) |
Hoogte | 27–88 m (86−282 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 447 |
• Somertyd | +1 |
Poskode | 49730 |
Skakelkodes | 49219 |
Webwerf | ville-montsoreau.fr |
Sluit