![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5c/Mirian_III.jpg/640px-Mirian_III.jpg&w=640&q=50)
Mirian III van Iberië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mirian III (Georgies: მირიან III) was van 306 tot 337 koning van Iberië (nou deel van Georgië). Volgens die Middeleeuse Georgiese annale was hy die land se eerste Christelike koning en het hy die Christelike geloof die land se amptelike godsdiens gemaak. Hy word deur die Georgies-Ortodokse Kerk as ’n heilige vereer.[1][2]