Minneapolis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Minneapolis [ˌmɪniˈæpəlɪs] is die administratiewe setel van die distrik Hennepin County in die Amerikaanse deelstaat Minnesota, en die groter een van die sogenaamde Twin Cities («Tweelingstede»), 'n metropolitaanse gebied in oostelike Sentraal-Minnesota wat na sy twee grootste nedersettings, Minneapolis and Saint Paul (die deelstaathoofstad), genoem is. Minneapolis, wat aan weerskante van die Mississippirivier geleë is, het 'n bevolking van meer as 425 000, met sterk Skandinawiese en Lutherse invloede.
Meer inligting Minneapolis ...
Minneapolis | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | VSA |
Koördinate | 44.9819°N 93.2692°W / 44.9819; -93.2692 |
Stigting | 1867 |
Deelstaat | Minnesota |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 142,2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0-158 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2018) | 425 403 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 991,6/vk km |
Etniese groepe: | |
- Wit | 65,2% |
- Asiate | 5,8% |
- Swart | 16,6% |
Tydsone | -6 |
- Somertyd | -5 |
Burgemeester (party) | Jacob Frey (DFL) |
Amptelike webwerf | minneapolismn.gov |
Sluit
Die naam Minneapolis kom van die Dakota woord mni (water) en die Griekse woord polis (stad). Minneapolis se bynaam is City of Lakes.