Minerva was in die Romeinse mitologie die godin van wysheid, kuns, handel en strategie. Sy is met wapens en al uit Jupiter se kop gebore.[1]
Kitsfeite Naam, Ouers ...
Minerva |
Romeinse godin |
’n Mosaïek van die Minerva van Vrede, in die Kongresbiblioteek. |
Naam |
Minerva |
Ouers |
Jupiter en Metis |
Godin van |
Wysheid |
Beskermer van |
Kunste, musiek, poësie, medisyne, handel en weefwerk |
Diere |
Uil van Minerva |
Griekse eweknie |
Atena |
Sluit