Mier
Sosiale insekte met 'n dun middellyf en elmboogagtige antennes / From Wikipedia, the free encyclopedia
Miere is sosiale insekte met 'n dun middellyf en elmboogagtige antennes. Hulle behoort tot die familie Formicidae, wat (net soos bye en perdebye) in die orde Vliesvlerkiges (Hymenoptera) val.[1] Daar is ongeveer 22 000 spesies miere. Meer as 12 500 van hulle is reeds geklassifiseer.[2][3][4]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subfamilies ...
Miere | |
---|---|
Miere | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Apocrita |
Superfamilie: | Vespoidea |
Familie: | Formicidae Latreille, 1809 |
Subfamilies | |
|
Sluit