Michail van Twer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michail van Twer (Russies: Михаил Ярославич; 1271 – 22 November 1318), ook bekend as Michail Jaroslawitsj of sint Michail, was van 1285 ’n prins van Twer. Hy het van 1304 tot 1314 en weer van 1315 tot 1318 as grootprins van Wladimir regeer. Hy is deur die Russies-Ortodokse Kerk tot heilige verklaar.
Kitsfeite Periode, Voorganger ...
Michail van Twer | |
---|---|
Grootprins van Wladimir | |
Michail van Twer voor die Mongoolse khan, deur Wasili Weresjtsjagin. | |
Periode | 1304–1314 1315–1318 |
Voorganger | Andrei III van Gorodets |
Opvolger | Joeri III van Moskou |
Huis | Rjoerik |
Vader | Jaroslaf III van Twer |
Gebore | 1271 |
Oorlede | 22 November 1318 |
Sluit