Michail Prochorof
From Wikipedia, the free encyclopedia
Michail Dmitrijewitsj Prochorof (Russies: Михаи́л Дми́триевич Прóхоров; gebore 3 Mei 1965) is ’n Russiese miljardêr-oligarg[1] en die eienaar van die Amerikaanse basketbalspan New Jersey Nets. Hy was een van die kandidate in die Russiese presidentsverkiesing van 4 Maart 2012 en het derde geëindig met 7,9 persent van die stemme.