From Wikipedia, the free encyclopedia
Generaal Michael T. Flynn (Desember 1958 – ) is 'n Amerikaanse driester-generaal wat 24 dae as nasionale veiligheidsraadgewer van die Amerikaanse president Donald Trump gedien het.
Michael T. Flynn | |
Michael Flynn in 2012 | |
25ste Nasionale Sekuriteitsadviseur | |
Ampstermyn 20 Januarie 2017 – 13 Februarie 2017 | |
Vise | K. T. McFarland |
---|---|
President | Donald Trump |
Voorafgegaan deur | Susan Rice |
Opgevolg deur | Keith Kellogg (wnd.) |
Direkteur van die Intelligensie-agentskap van Verdediging | |
Ampstermyn 24 Julie 2012 – 7 Augustus 2014 | |
President | Barack Obama |
Voorafgegaan deur | Ronald Burgess |
Opgevolg deur | David Shedd (wnd.) |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Michael Thomas Flynn Desember 1958 Middletown, Rhode Island |
Politieke party | Demokratiese Party |
Alma mater | Universiteit van Rhode Island, Kingston (BS) Golden Gate Universiteit (MBA) United States Army Command and General Staff College (MMaS) Naval Oorlog Kollege (MA) |
Militêre diens | |
Lojaliteit | Verenigde State |
Diens/Tak | Amerikaanse Leër |
Jare in diens | 1981–2014 |
Rang | Luitenant-Generaal |
Eenheid | Intelligensie-agentskap van Verdediging • Gesamentlike funksionele komponent bevel vir Intelligensie, toesig en verkenning |
Oorloë/Veldslae | Operasie Urgent Fury Operasie Uphold Democracy Operation Enduring Freedom Operasie Iraqi Freedom |
Toekennings | Voortreflike Diens-medalje van Verdediging Hoër Diensmedalje van Verdediging (4) Legioen van Meriete (2) Brons Ster-medalje (4) Voortreflike Diensmedalje (6) Gesamentlike Diens aanprysingmedalje Leër aanprysingmedalje (5) |
Op 13 Februarie 2017 het hy ontslag geneem omdat hy in die tyd toe Trump sy verkiesingsveldtog gevoer het met die Russiese owerhede kontak gehad het en daarby oor die opheffing van die Amerikaanse sanksies teen Rusland gepraat het. Dit is teen die Logan-wet wat sê dat burgers nie die buitelandse beleid van die VS mag ondermyn nie.[1]
President Trump het in November 2020 'n volle presidensiële kwytskelding aan Gen. Michael Flynn verleen. Dit volg na 'n memorandum deur die Departement van Justisie waarin 'n uitgerekte geskiedenis van wangedrag deur die aanklaers uiteengesit is en waarin 'n mosie om die saak van die hand te wys aan die hand gedoen is.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.