![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5d/Bacubirito_meteorite.jpg/640px-Bacubirito_meteorite.jpg&w=640&q=50)
Meteorito de Bacubirito
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Meteorito de Bacubirito, of Bacubirito-meteoriet, is die grootste meteoriet wat in Mexiko ontdek is, die derde grootste in die Amerikas en die sesde grootste in die wêreld.[1] Dit is in 1863 deur die geoloog Gilbert Ellis Bailey ontdek[4] op die dorp Ranchito naby Sinaloa de Leyva. Dit is 'n ystermeteoriet van tussen 20[1] en 22 ton.[2] Dit is 4,25 m lank, 2 m breed en 1,75 m hoog.[1]
Kitsfeite
Bacubirito | ||
![]() | ||
Die Bacubirito-meteoriet by die Centro de Ciencias de Sinaloa. | ||
Voorwerp | ||
Ander naam | Sinaloa, Ranchito | |
Tipe | Yster | |
Samestelling | 88,94% Fe, 6,98% Ni, 0,21% Co, 0,005% S, 0,154% P[1] | |
Datum | 1863 (ontdek)[2][3] | |
Gebied | ||
Land | ![]() | |
Streek | Sinaloa |
Sluit
In 1959 is die meteoriet van sy oorspronklike terrein gebring na die Centro Cívico Constitución in Culiacán. In 1992 is it weer verskuif na die Centro de Ciencias de Sinaloa, waar it nou uitgestal word.