From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Metaalhaan (辛酉, xīnyǒu) is die 58ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die agtste Hemelstam (辛, xīn; die element Metaal en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, jī).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Metaalhaanjaar het in 1981 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 5 Februarie 1981 tot 24 Januarie 1982.
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Metaalhaanjare:
Jare van die Metaalhaan | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2640 v.C. | 2580 v.C. | 2520 v.C. | 2460 v.C. | 2400 v.C. | 2340 v.C. | 2280 v.C. | 2220 v.C. | 2160 v.C. | 2100 v.C. |
10 | 2040 v.C. | 1980 v.C. | 1920 v.C. | 1860 v.C. | 1800 v.C. | 1740 v.C. | 1680 v.C. | 1620 v.C. | 1560 v.C. | 1500 v.C. |
20 | 1440 v.C. | 1380 v.C. | 1320 v.C. | 1260 v.C. | 1200 v.C. | 1140 v.C. | 1080 v.C. | 1020 v.C. | 960 v.C. | 900 v.C. |
30 | 840 v.C. | 780 v.C. | 720 v.C. | 660 v.C. | 600 v.C. | 540 v.C. | 480 v.C. | 420 v.C. | 360 v.C. | 300 v.C. |
40 | 240 v.C. | 180 v.C. | 120 v.C. | 60 v.C. | 1 | 61 | 121 | 181 | 241 | 301 |
50 | 361 | 421 | 481 | 541 | 601 | 661 | 721 | 781 | 841 | 901 |
60 | 961 | 1021 | 1081 | 1141 | 1201 | 1261 | 1321 | 1381 | 1441 | 1501 |
70 | 1561 | 1621 | 1681 | 1741 | 1801 | 1861 | 1921 | 1981 | 2041 | 2101 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 720 v.C. |
Vorige teken ← Metaalaap (庚申) |
Metaalhaan (辛酉) | Volgende teken Waterhond (壬戌) → |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.