Messier 91 of M91 (ook bekend as NGC 4548) is ’n staafspiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is sowat 63 miljoen ligjare van die Aarde af en is deel van die Virgo-sterrestelselswerm.

Kitsfeite
Messier 91
Thumb
Soort stelselSpiraalsterrestelsel
SterrebeeldBerenike se Hare
TipeSBb(rs)
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming12h 35m 26,4s
Deklinasie+14º 29' 47"
Skynmagnitude11
Besonderhede
Afstand (ligjaar)63 miljoen
Skynbare grootte 5,4 × 4,3 boogminute
Ander nameM91, NGC 4548, UGC 7753, PGC 41934
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde
Sluit

M91 is die laaste van ’n groep van agt newels wat Charles Messier in 1781 ontdek het. Oorspronklik was M91 nie in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe nie weens ’n fout deur Messier, en dit was eers in 1969 dat die amateur-sterrekundige William C. Williams[1] besef het M91 is NGC 4548,[2] wat in 1784 deur William Herschel gedokumenteer is.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.