![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f8/Messier_43_HST.jpg/640px-Messier_43_HST.jpg&w=640&q=50)
Messier 43
From Wikipedia, the free encyclopedia
Messier 43 of M43 (ook bekend as NGC 1982 en De Mairan se Newel) is ’n H II-gebied in die sterrebeeld Jagter. Dit is voor 1731 deur Jean-Jacques Dortous de Mairan ontdek en Charles Messier het dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
Kitsfeite
Messier 43 | ||||
![]() | ||||
Soort newel | Refleksie-/emissienewel | |||
Sterrebeeld | Jagter | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 05h 35,6m | |||
Deklinasie | -05º 16' | |||
Skynmagnitude (m) | 9 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 1 600 | |||
Skynbare grootte | 20 x 15 boogminute | |||
Ander name | ||||
NGC 1982, De Mairan se Newel | ||||
|
Sluit
De Mairan se Newel is deel van die Orion-newel en word van die hoofnewel geskei deur ’n baan van stof. Dit is deel van die groter Orion-kompleks.