Mercury-Scout 1
Toets vlug vir Scout satelliet / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mercury-Scout 1 (MS-1), was 'n onbemande Amerikaanse ruimtetuig wat gebruik sou word om die opsporingstasies vir die Mercury-program te toets.[1][2] Dit spruit uit 'n voorstel van 5 Mei 1961 om die Scout-vuurpylfamilie met klein satelliete te gebruik om die wêreldwye opsporingstasies te toets ter voorbereiding van bemande wentelbaanvlugte.
Die Mercury-Scout 1 is op 1 November 1962 vanaf Kaap Canaveral gelanseer. Die lansering was nie geslaagd nie en die satelliet het nie 'n wentelbaan bereik nie.
Die vertaling van die res van hierdie artikel is steeds onvoltooid. Voel vry om self die res aan te pak, en verwyder dan hierdie kennisgewing wanneer die werk voltooi is.