![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f7/2018_Mercedes-Benz_A200_AMG_Line_Premium_Automatic_1.3_Front.jpg/640px-2018_Mercedes-Benz_A200_AMG_Line_Premium_Automatic_1.3_Front.jpg&w=640&q=50)
Mercedes-Benz A-klas (W177)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die W177 Mercedes-Benz A-klas is die vierde en huidige geslag van die A-klasreeks subkompakte luikrug en sedan. Dit is in 2018 bekendgestel as die opvolger van die W176 A-klas, met verkope wat in Maart 2018 afgeskop het. Die beskikbare bakstyle sluit in:
- 5-deur luikrug (W177-modelkode)[6]
- 4-deur sedan (V177-modelkode)
- 4-deur langasafstand-sedan (Z177, word slegs in China verkoop)
Kitsfeite Oorsig, Vervaardiger ...
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler AG |
Produksie | April 2018 – huidig |
Montering | |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | subkompakte medium (C-segment) |
Bakstyl | 5-deur luikrug 4-deur sedan |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing of 4MATIC |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | |
Ratkas |
|
Lengte | 4 419 mm (W177) 4 549 mm (V177) 4 622 mm (Z177) |
Breedte | 1 796 mm |
Hoogte | 1 440 mm (W177) 1 454 mm (Z177) |
Massa | 1 300 – 1 445 kg |
Asafstand | 2 729 mm 2 789 mm (Z177) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz A-klas (W176) |
Sluit