Amerikaanse aktrise From Wikipedia, the free encyclopedia
Melinda Dillon (13 Oktober 1939 - 9 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Close Encounters of the Third Kind (1977), A Christmas Story (1983), Harry and the Hendersons (1987), en Magnolia (1999).
Melinda Dillon | |
Geboortenaam | Melinda Ruth Clardy |
---|---|
Geboorte | 13 Oktober 1939 Hope, Arkansas, Verenigde State |
Sterfte | 09 Januarie 2023 (op 83) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1962–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.