Suid-Afrikaanse skrywer From Wikipedia, the free encyclopedia
Max du Preez (gebore 3 Maart 1951) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer, joernalis en dokumentêre filmproduseerder en die stigtersredakteur van die Vrye Weekblad.
Max Du Preez | |
---|---|
Max du Preez in 2017 | |
Gebore | 3 Maart 1951 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Du Preez het die Vrye Weekblad, 'n Afrikaanse koerant, in November 1988 gestig. 'n Ploftoestel het die koerant se kantore beskadig en Du Preez het verskeie doodsdreigemente ontvang as gevolg van die koerant se teenkanting teen apartheid.[2]
Du Preez is ses maande tronk toe gestuur omdat hy Joe Slovo, die destydse leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, in die Vrye Weekblad aangehaal het.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.