Maupiti
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maupiti is ’n klein atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit het ’n vulkaaneiland in die middel en het 1 200 bewoners wat in ’n gebied van 11 km2 woon.
Kitsfeite Geografie, Administrasie ...
Maupiti | |
---|---|
Maupiti uit die lug gesien. | |
Geografie | |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 16°26′24.3″S 152°16′27.3″W |
Argipel | Geselskapseilande
|
Hoogste punt | 380 m |
Administrasie | |
Sien teks. | |
Oorsese gebied | Frans-Polinesië
|
Demografie | |
Bevolking | 1 200
|
Sluit