Matt Groening
From Wikipedia, the free encyclopedia
Matt Groening (gebore 15 Februarie 1954) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Simpsons Movie (2007) en in die televisiereekse The Tracey Ullman Show (1987), The Simpsons (1989), en Futurama (1999).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Matt Groening | |
Geboortenaam | Matthew Abraham Groening |
---|---|
Geboorte | 15 Februarie 1954 (1954-02-15) (70 jaar oud) Portland, Oregon, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 8[1] |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977- |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit