Masurië

From Wikipedia, the free encyclopedia

Masurië

Masurië (Pools: Mazury) is 'n gewes in die voormalige provinsie Oos-Pruise wat tans deel uitmaak van die Noord-Poolse woiwodskap Ermland-Masurië. Sy grense is nie presies afgebaken nie; die gebied vorm rofweg 'n seshoek tussen Ełk (Duits: Lyck), Pisz (Johannisburg / Johannisburger Heide), Mrągowo (Sensburg), Kętrzyn (Rastenburg), Węgorzewo (Angerburg), Olecko (Treuburg) met Giżycko (Lötzen) en Mikołajki (Nikolaiken) by die Masuriese Mereplato.

'n Poolse kaart van Masurië (ligroos)

Die naam is afgelei van die oorspronklike bewoners, die Masowiërs. Sedert Oos-Pruise in 1945 tussen Pole en Rusland opgedeel is, vorm Masurië die grootste meerlandskap in Pole.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.