Martin Scorsese
Amerikaanse regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer, akteur en rolprenthistorikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Martin Charles Scorsese[1] (IFA: skɔrˈsɛsi[2] of skorˈseːze; gebore op 17 November 1942) is ’n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, draaiboekskrywer, akteur en rolprenthistorikus met ’n loopbaan van langer as 45 jaar. Temas in sy werk is onder meer Sisilaans-Amerikaanse identiteit, Rooms-Katolieke idees van skuld en redding,[3] machismo, moderne misdaad en bendekonflik. Baie van sy flieks bevat tonele van geweld en baie vloekwoorde.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Martin Scorsese | |
Scorsese in 2010. | |
Geboortenaam | Martin Charles Scorsese |
---|---|
Geboorte | 17 November 1942 (1942-11-17) (81 jaar oud) |
Ouers | Charles Scorsese (vader) Catherine Scorsese (moeder) |
Lewensmaat |
|
Handtekening |
Sluit