Mars Express is ’n verkenningstuig van die Europese Ruimteagentskap (ESA). Die planetêre sending was die agentskap se eerste en het ten doel om die planeet Mars te verken. Die naam verwys onder meer na sy relatief kort reistyd: dit is gelanseer op ’n tyd toe die Aarde en Mars se wentelbane die naaste aan mekaar in 60 000 jaar was.

Kitsfeite Operateur, Soort tuig ...
Mars Express
Thumb
Operateur ESA
Soort tuig Wenteltuig,
landingstuig
Satelliet van Mars
Gelanseer 2 Junie 2003
Begin wentel 25 Desember 2003
Lanseringsvuurpyl Sojoes-FG/Fregat
Duur van sending Minstens tot 2014
Massa 1 123 kg
Wentelperiode 7,5 uur
Webtuiste ESA Mars Express
Sluit

Die wenteltuig het uit twee dele bestaan: die Mars Express-wenteltuig en die Beagle 2-landingstuig. Hoewel die Beagle 2 se landing misluk het, doen die wenteltuig sedert vroeg 2004 wetenskaplike opmetings en neem hoëresolusiefoto's. Weens die tuig se sukses is die sending al vyf keer verleng, die laaste keer tot 2014.[1][2]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.