![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c5/South_Africa_KwaZulu-Natal_location_map.svg/langaf-640px-South_Africa_KwaZulu-Natal_location_map.svg.png&w=640&q=50)
Marburg
klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Marburg is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het begin as 'n Noorweegse nedersetting naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die dorpie is in 1882 gestig deur 'n groep immigrante vanaf Bergen en elders. Die plek het sy karakter behou; daar is onder meer 'n Noorweegse kerk en ander inrigtings.[2]
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Marburg | |
---|---|
Koördinate: 30°43′S 30°23′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Stigting | 1882 |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,38 km2 (0,15 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 355 |
• Digtheid | 3 566/km2 (9 240/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 87.0% |
• Bruin mense | 3.4% |
• Swart mense | 9.1% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 88.3% |
• Zoeloe | 6.1% |
• Xhosa | 2.0% |
• Afrikaans | 1.9% |
• Ander | 1.7% |
Poskode (strate) | 4252 |
Poskode (posbusse) | 4252 |
Skakelkode | 039 |
Sluit
Die dorpie huisves hoofsaaklik Suid-Afrikaners van Indiër-herkoms (87%).