Mantsin Kets
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mantsin Kets (Russies en Kalmikies: Манцин Кец) is 'n dorpie in Iki-Boeroel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Mantsin Kets Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê naby die Tsjograireservoir 77 kilometer suid van die republiek se hoofstad, Elista.
Kitsfeite Mantsin Kets Манцин Кец, Land ...
Mantsin Kets Манцин Кец | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 45°29′53″N 44°44′10″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Iki-Boeroel |
Bevolking | |
• Totaal | 159 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359138 |
Sluit
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "Manitsjrivier se helling".[1]