From Wikipedia, the free encyclopedia
Manslag is onbedoelde, onopsetlike of nalatige doodslag. Dit is dus die veroorsaking van iemand se dood sonder enige opsetlikheid of kwaadwilligheid.[1]
Verskeie jurisdiksies onderskei tussen verskillende grade van moord. Die onderskeid bestaan byvoorbeeld in die Kanadese en Amerikaanse reg tussen moord in die eerste graad (moord in Suid-Afrika) en moord in die tweede graad (manslag in Suid-Afrika).
Die doodslag van 'n mens is net strafbaar as dit sonder regverdiging geskied. As dit met opset geskied, is dit moord. As dit deur nalatige optrede veroorsaak word, is dit strafbare manslag. As die dood van 'n persoon nie voorsienbaar was nie, word iemand regtens nie vir so 'n daad aanspreeklik gehou nie.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.