Mandala
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Mandala (Sanskrit: मण्डल maṇḍala, "sirkel") is ’n geometriese konfigurasie van simbole. Dit kan in verskeie spirituele tradisies gebruik word om aandag op iets te vestig, as ’n spirituele gids, om ’n gewyde ruimte te skep of as ’n hulpmiddel vir meditasie om of ’n beswyming teweeg te bring. In die Oostelike godsdienste soos Hindoeïsme, Boeddhisme, Djainisme en Sjintoïsme word dit gebruik as ’n kaart om gode voor te stel of, veral in Sjintoïsme, paradyse of heilige plekke.[1][2]
Mandalas as ’n kunsvorm het eerste in Boeddhistiese kuns verskyn en is vanaf die 1ste eeu v.C. geskep.[3] In die New Age-beweging is die mandala ’n diagram, kaart of geometriese patroon wat die kosmos metafisies of simbolies voorstel.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.