From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Maleise Skiereiland of Malakka-skiereiland (Maleis: Semenanjung Tanah Melayu, سمننجوڠ تانه ملايو; Thai: คาบสมุทรมลายู, Khapsamut Malayu) is 'n skiereiland in Suidoos-Asië tussen die Andamanse See/Golf van Bengale in die weste en die Golf van Thailand/Suid-Chinese See in die ooste. Op dié skiereiland is dele van Mianmar, Thailand, Maleisië en die stadstaat Singapoer geleë. In die suide daarvan is die suidelikste punt van die vasteland van Asië geleë.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.