Magna
From Wikipedia, the free encyclopedia
Magna (Russies: Магна, Kalmikies: Маңна) is 'n klein dorpie in Iki-Boeroel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Orgakin Plaaslike Munisipaliteit en lê 29 kilometer suidoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Kitsfeite Magna Магна, Land ...
Magna Магна | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°04′09″N 44°25′07″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Iki-Boeroel |
Bevolking | |
• Totaal | 156 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359145 |
Sluit
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "voorpunt".[1]