Macky Sall
From Wikipedia, the free encyclopedia
Chérif Macky Sall (11 Desember 1961) is het van 2012 tot 2024 as die vierde President van Senegal gedien. Hy is in die amp ingesweer op 2 April 2012, en was voorheen burgemeester van Fatick van 1 April 2009 tot hy president geword het. Sall is 'n lid van die regerende Alliansie vir die Republiek. Daarbenewens het hy van 5 Februarie 2022 tot 18 Februarie 2023 gedien as president van die Afrika-unie.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Macky Sall | |
Macky Sall in 2020 | |
President van Senegal | |
Ampstermyn 2 April 2012 – 2 April 2024 | |
Eerste minister | Abdoul Mbaye Aminata Touré Mahammed Dionne Amadou Ba Sidiki Kaba |
---|---|
Voorafgegaan deur | Abdoulaye Wade |
Opgevolg deur | Bassirou Diomaye Faye |
President van die Afrika-unie | |
Ampstermyn 5 Februarie 2022 – 18 Februarie 2023 | |
Voorafgegaan deur | Félix Tshisekedi |
Opgevolg deur | Azali Assoumani |
Eerste Minister van Senegal | |
Ampstermyn 21 Julie 2004 – 19 Junie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Idrissa Seck |
Opgevolg deur | Cheikh Hadjibou Soumaré |
President van die Nasionale Vergadering van Senegal | |
Ampstermyn 20 Junie 2007 – 9 November 2008 | |
Voorafgegaan deur | Pape Diop |
Opgevolg deur | Mamadou Seck |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 11 Desember 1961 (1961-12-11) (62 jaar oud) Fatick, Senegal |
Politieke party | Senegalese Demokratiese Party (tot 2008) Alliansie vir die Republiek (sedert 2008) |
Eggenoot/-note | Mareme Faye Sall |
Religie | Soennisme |
Sluit