Bassirou Diomaye Faye
Senegalese politikus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bassirou Diomaye Diakhar Faye (gebore 25 Maart 1980), algemeen bekend as "Diomaye", is 'n Senegalese politikus wat sedert 2 April 2024 as president dien. Hy is die hoofsekretaris van die verbode PASTEF en het die 2024 Senegalese presidensiële verkiesing gewen pleks van die gediskwalifiseerde kandidaat Ousmane Sonko.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Bassirou Diomaye Faye | |
Bassirou Diomaye Faye in 2024 | |
President van Senegal | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 April 2024 | |
Eerste minister | Ousmane Sonko |
---|---|
Voorafgegaan deur | Macky Sall |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 25 Maart 1980 (1980-03-25) (44 jaar oud) Ndiaganiao, Senegal |
Politieke party | PASTEF |
Eggenoot/-note | Marie Khone Faye Absa Faye |
Kind(ers) | 4 |
Alma mater | Nasionale Skool van Administrasie |
Sluit