MD, Md, mD of md kan na een van die volgende verwys:
- Musiekdirekteur
- Main droite (Frans) of mano destra (Italiaans), wat die "regterhand" aandui in klavierterminologie/klaviermusiek
- My Desember
- McDonnell Douglas, voorheen 'n groot Amerikaanse vliegtuigvervaardiger.
- McDonald's Corporation, 'n ketting van kitskos restourante.
- Air Madagascar, 'n lugdiens met IATA-kode MD
- MediaDefender, 'n firma wat probeer om P2P lêerdeling (file sharing) te bekamp
- Medicinae Doctor (Doktor in die Medisyne)
- Mendelevium (Md), simbool vir die sintetiese chemiese element
- Millidarcy (mD), 'n eenheid van vloeistof [permiabiliteit]
- Molekulêre dinamika, 'n vorm van rekenaar simulasie waarby atome en molekule toegelaat word vir interaksie vir 'n periode van tyd onder bekende wette van fisika
- Muskulêre distrofie, genetiese en oorerflike spiersiekte
- Medial Dorsal talamiese nukleus
- Mega Drive, 'n 16-bis spele-konsole van Sega.
- MonoDevelop
- md, LinuxLinux se RAID-aandrywer vir meervoudige skywe ("multiple disk Software RAID driver").
- md, MS-DOS opdrag wat 'n gids/vouer ("directory") skep.
- MiniDisc, a magneto-optiese databergingsonderdeel/toerusting oorspronklik
bedoel vir die berging van tot 80 minute van digitale oudio
- Muhammad (name), "Md." word baie keer gebruik as afkorting vir die naam
- Mountain Dew, 'n borrel-koeldrank (sodawater met 'n spesifieke geursel)
- Main Deck in Magic: The Gathering kaartspel
- Maryland
- MD-skyf / MD-Walkman / Hi-MD-skyf / MO-skyf/Magneto-optiese skyf (ontwikkel deur Sony)